direkte klitorale stimulasie  indirekte stimulasie van die klitoris dmv die direkte stimulasie van die labia minora  indirekte stimulasie van die klitoris met die handpalm  indirekte stimulasie van die klitoris deur die stimulasie van de skaamlippe oftewel die labia  stimulasie van die vagina met penetrerende vingers

Die kuns van vroulike masturbasie

Vrouens geniet dit om hulself te plesier

Die verslag van die bekende seksterapeut, Shere Hite, wat in die 1970’s ‘n studie gedoen het van vrouens regoor die VSA, toon dit duidelik aan. Hoe vrouens masturbeer was ook iets wat met hierdie studie bepaal wou word. Hier is sommige van die resultate en getuigskrifte uit die Hite verslag. Drieduisend vrouens het anoniem 'n volledige vraelys oor vroulike seksualiteit (orgasme, seksuele omgang, klitoris, masturbasie) beantwoord.

82% van die respondente het verklaar dat hulle masturbeer, en onder hulle het 95% geen probleem ervaar om elke keer 'n orgasme te bereik nie. Dit alles, volgens die seksterapeut, weerspreek die mite dat vrouens stadig is om te begin en dat hulle sukkel om ‘n orgasme te bereik. Die verslag het grotendeels tussen ses tipes masturbasie (met ‘n paar variante) onderskei.
In die meeste gevalle (73%), stimuleer die vrou die klitorisarea en/of vulva terwyl sy op haar rug lê.
Die Kuns van Masturbasie
"Ek gebruik my vinger om die klitoris te stimuleer. Soms steek ek meer as een vinger gelyktydig in my vagina.";
"Ek raak net my genitalieë area aan wanneer ek masturbeer. Ek masturbeer deur my klitoris in ‘n sywaarts beweging te masseer en te manipuleer, deur eers stadig te begin en dan die drukintensiteit te vermeerder. Ek gebruik my vinger (een hand). Die beweging is meestal effens sirkelvormig gekombineer met 'n effense heen en weer beweging."
"Ek masturbeer met my vingers op my klitoris, en my ander vingers wat ligweg oor die oppervlak van my tepels knyp, trek of krap. Soms vryf ek op en af, soms in sirkels. My bene is somtyds teen mekaar en somtyds uit mekaar. Dit is veral opwindend om my hand stil te hou en die wrywing te kry deur my liggaam teen die stilstaande vinger te beweeg."

Die vrou kan ook op haar maag op die bed lê (5.5%).
"Wanneer ek masturbeer, lê ek op my maag met my bene effens van mekaar, terwyl ek beide hande gebruik en met die kneukels van my regterhand wat direkte druk toepas op die skaamheuwel, terwyl die linkerhand druk toepas op die regterhand. Die beweging van ‘n middelmatig vinnige vorentoe-en-agtertoe beweging voorsien my van die klitoriswrywing wat ek nodig het";
"Ek masturbeer op my maag met my bene teen mekaar, terwyl ek druk op my klitoris plaas met die vingers van beide hande (wys- en middelvingers), een bo-op die ander. Soms streel ek oor my borste of boude met een hand of druk my vingers in my vagina, maar nie gewoonlik nie ";
"Dan draai ek op my maag. Ek begin met ‘n sirkelbeweging met twee vingers op my klitoris en soms ‘n op en afwaarste beweging met my klitoris tussen my vingers. Met my regterhand voel ek of my vagina nat is en fantaseer. Ek hou aan om my klitoris met my linkerhand te stimuleer en plaas dan twee vingers in my vagina ";
"Ek hou die vibrator meerendeels stil onder my terwyl ek op my maag lê, en beweeg dan my liggaam oor en rondom dit."

Sommige vrouens, ongeveer 4%, vryf hulself teen ‘n voorwerp sonder om aan hulleself te raak. Die voorwerp kan sag of hard wees.
"Ek vorm ‘n bondel van omtrent ‘n vuisgrootte met die beddegoed (ek het voorheen die kop van my arme teddiebeer gebruik, maar vandat ek te oud geraak het om met ‘n teddiebeer te slaap, gebruik ek maar ‘n saamgebondelde stuk beddegoed) en lê dan op my maag bo-op dit sodat dit druk op my klitoris uitoefen. Ek beweeg dan my heupe in ‘n sirkelvormige beweging totdat ek ‘n klimaks bereik ";
"Ek masturbeer nie. Miskien net ‘n bietjie wrywing teen die lakens";
"Ek masturbeer gewoonlik teen die hoek van ‘n stoel of iets soortgelyks met ‘n kussing tussen my bene. Ek beweeg op en af met my bene teen mekaar. Ek het per ongeluk hierdie metode ontdek toe ek vier jaar oud was";
"Ek trek myself stadig teen ‘n wasbak op en druk my skaamheuwel baie hard daarteen. Die wasbak is stimulerend omdat dit koud is. Soms vou ek my bene daarom om harder druk toe te pas, en somtyds beweeg ek hulle om my vulva te vibreer"

Ander trek hulle dye ritmies saam op ‘n herhalende wyse (3%).
"Wanneer ek masturbeer, sit ek op ‘n stoel of die bed, kruis my bene regs oor links by die knieë en gebruik die druk van my binnedye deur al die energie in my liggaam uit te oefen en dit op my genitalieë te konsentreer."
"Ek masturbeer deur my dye saam te vryf, gewoonlik in ‘n lêende posisie. Dit kan egter ook in ‘n sittende posisie gedoen word (op kantoor, op ‘n bus, ens.). Ek vryf hulle ritmies en plaas druk op die klitoris. Die spanning bou geleidelik op tot ‘n orgasme".

Hulle kan ook hulle genitale area met water masseer (2 %).
"Ek masturbeer slegs met stortwater. Ek mik dit na my klitoris, bene uitmekaar ";
"Ek lê in die bad op my rug met ‘n stroom baie warm water op my vagina, skaamheuwel en klitoris. Hoe sterker die druk en hoe warmer die water, hoe gouer die orgasme";
"Ek verwyder die stortkop om ‘n konstante stroom water uit te laat. Ek maak my skaamlippe oop om sodoende my klitoris bloot te stel.";

"Slegs ‘n paar, ongeveer 1,5%, vrouens gebruik vaginale penetrasie en meer as die helfde van hierdie stimuleer eers hulle klitorisarea met die hand.
"Ek plaas een vinger in my klitoris en gebruik die ander hand om ‘n (plastiek-) bottel in en uit my vagina te beweeg";
"My man gebruik ‘n dildo om in en uit my vagina te beweeg terwyl ek ‘n vibrator teen my klitoris druk";
"Ek gebruik gewoonlik ‘n vorentoe en agtertoe beweging in my vagina of hou net my vingers daar vir ‘n rukkie"

11 % van die vrouens wat die vraelys beantwoord het, het sommige van hierdie metodes gekombineer om 'n orgasme te bereik.
"Ek masturbeer op verskeie maniere. Ek masturbeer op die kant van die bad, op my bed, op die bedsprei en die vloer. Ek streel oor my borste, maag, dye, boude, vagina en klitoris. Ek hou daarvan om my klitoris tussen my duim en voorvinger te rol, ‘n vinger in my vagina te plaas en met my borste en tepels te speel, wat ek baie eroties vind. Deur myself te liefkoos, kan ek my verbeelding vrye teuls gee. Ek hou ook daarvan om my streling met ‘n vibrator af te wissel."

 

 

Erotiese blom